Log In | Sign Up Now | Help & Support

Message Me | Follow Me
Joined Apr. 10, 2013 4:42am

LeandrivEeden's Pregnancy

My Due Date: December 21, 2013
I am postpartum » My due date was more than 2 weeks ago

View My Ultrasound Pictures List

My Ultrasound Pictures


6 weeks 2 days Pregnant
Ultrasound Date: April 29, 2013
By LeandrivEeden » Posted May. 12, 2013 12:35pm - 1316 views - 2 comments


Ek sou ingegaan het vir 'n laparoskopie en 'n boor van die eierstokke, en wonder bo wonder is die operasie gekanseleer net soos hulle my in teater wou instoot, want die bloeduitslae het gewys ek is swanger. My eerste scan was op 29 April, ek was 6 weke en 2 dae. Ons wonderwerkie xx

Comments for this Ultrasound Picture

Comment from LeandrivEeden » Posted May. 12, 2013 1:23pm
Baie dankie skat. Dit is, God is so groot. Dis ook my wonderwerkie na 'n miskraam 2 jaar terug. Sterkte vir jou ook, sien jy is al verby die gevaarlike stadium. Enjoy hoor.

Comment from Wileve » Posted May. 12, 2013 1:15pm
Baie geluk is regtig n wonderwerk. Mag alles goed gan


You must be logged in to post a comment. Log In or Sign Up